Rika & James – Wedding

posted in: Weddings | 0

Hierdie dag was vir meer mense spesiaal as net vir Rika en James! Hier het mens opregte liefde, opregte vreugde en hope hope geluk gevoel! Ek ken vir Rika nou amper 10 jaar, en vir elke mens wat Rika ken was hierdie ‘n baie emosionele dag! Sy verdien net die beste in die hele wêreld, en dit het sy toe gekry! Rika is ook een van die Man daarbo se witbroodjies! Vir die hele dag is daar 90% reën voorspel! Hy het net Sy stem dik gemaak toe sy oor die gras die kerk moes inloop met mooi donderweer, maar geen reën! Dit was die mooiste troue en die lekkerste partytjie waar ek in ‘n lang tyd was en Rika het soos ‘n prinses gelyk! Ja, die wat my ken sal sien ek is ook in die foto’s! Ek was ‘n “undercover bridesmaid” en die fotograaf! Dankie aan Camo Corné wat assistent moes speel en al die ander foto’s van ons geneem het, waarin ek ook is! Hierdie is met hope liefde vir Rika en James!

23 Maart 2013 – Shepstone Gardens Johannesburg

 

13.03.23.Rika&James.LR.Sign-8 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-10 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-11 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-15 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-18 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-20 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-27 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-28 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-29 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-31  13.03.23.Rika&James.LR.Sign-39 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-42 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-44 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-58 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-62 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-69 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-78 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-85 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-100 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-158 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-169 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-173  13.03.23.Rika&James.LR.Sign-206 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-219 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-266 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-277 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-373 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-376 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-386 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-391

13.03.23.Rika&James.LR.Sign-436 13.03.23.Rika&James.LR.Sign-427

Mix 2

Leave a Reply