Equité HK 2014- Stellenbosch

Die mooi meisies van Equité het net soveel energie! Dit laat mens terug verlang na die goeie ou studies dae! Hulle was absoluut stunning en dit was soveel pret om hulle foto’s te neem! Ek hoop julle 2014 gaan net vol nog meer energie wees!

Kyk hier na die 2013 HK foto’s: https://www.facebook.com/media/set/?set=a.554045884611341.155380.363228273693104&type=3    Equite.LowRes.Sign-71 Equite.LowRes.Sign-72 Equite.LowRes.Sign-74 Equite.LowRes.Sign-90

Leave a Reply